Migniom Bekker
Ouderdom
18
Tuisdorp
Krugersdorp
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Noordheuwel
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ’n elegante, maar vloeiende rok hê. Die oorromp skep ’n fantasie van sagtheid en beweging. My inspirasie het gekom uit navorsing op Pinterest en die internet, waar ek verskillende rokke se besonderhede gekombineer het om een unieke rok te skep wat presies die idee in my kop weerspieël.
