Mienke Van der Merwe

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ń soortgelyke ontwerp gesien toe ek jonger was en het dadelik iets in my kop ontwerp wat presies soos my rok uitgedraai het. My ontwerper het presies geteken wat ek wou gehad het en ek was so gelukkig toe my rok klaar is. My ontwerper: Izelle Otto

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief my arm wat bevat is met die detail en die vere op my skouers omdat dit net die mooiheid van die rok so versterk en dat alles in een patroon vorm.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media