Mienke De Beer

Curro Mosselbaai

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Mosselbaai is n klein dorpie en ek kon net niks kry waarvan ek hou. Ek het n prentjie in my kop gehad van verskillende idees, maar om almal bymekaar te sit en so n rok te kry was onmoontlik. Ek het toe aanlyn gaan soek en n rok gekry presies hoe ek gedink het dit moet lyk. My rok is ontwerp deur Clarisse Designs en het drie dae voor my afskeid van New York af gekom. Dit was perfek en het soos n handskoen gepas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Curro Mosselbaai

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou n treffende rok gehad het, asook iets wat niemand vantevore al gesien het nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die sleep!!!

Datum van matriekafskeid?

2023-06-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media