Mieke Venter

Hentie Cilliers Hoërskool Virginia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My doel met my rok was om bietjie uit my gemaksone te beweeg, maar tog ook baie elegant te lyk. Ek het so spesiaal en mooi gevoel van die eerste keer wat ek die pragtige rok aangepas het tot op die rooi tapyt 29 September 2023 met die matriekafskeid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hentie Cilliers

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok was my geboortesteen smarag groen wat simbopiseer “n nuwe begin”

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe absoluut perfek die rok my lyf gepas het en die elegansie van die lang slee

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media