Mieke Rutherford

Nelspruit Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Met die ontwerp van my rok was die gedagte iets wat daar nog NOOIT was nie. lets wat van minimalisme spreek. Iets wat koppe laat draai en almal laat praat.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie van tegniese tekeninge wat spesifieke lyne bevat en my ontwerp is lyne wat op ń spesefieke plek geplaas is met ń spesifieke doel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is ń weerspieëling van my persoonlikheid.

Datum van matriekafskeid?

2023-07-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media