Mieke Prinsloo

Mieke Prinsloo Mieke Prinsloo Mieke Prinsloo

Ouderdom

18

Tuisdorp

Standerton

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Standerton, Standerton

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag vir een aand soos ʼn prinses uit ʼn sprokie voel. Die sagte ligblou kleur en silwer glinstering gee die rok ʼn magiese glans, terwyl die vol romp en oop rug dit ʼn moderne, elegante gevoel gee.

Ek wou hê my rok moes iets besonders hê en uniek wees aan my persoonlikheid. Die rok vang die perfekte balans tussen prinsesdrome, tydelike elegansie en ʼn bietjie sprankel vas!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media