Mieke Kilian

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My reis met my rok het begin by n prentjie, n opgewonde ma en ouma wat my rok gemaak het elke stekie vol liefde..materiaalwinkel en n kunswerk van kraletjies en baie ure se self ontwerp pret!! Ek wou baie graag klassiek maar ook dramaties wees soos my persoonlikheid en my storie van my kleurvolle kleintyd selfs v my kleinniggie dieselfde rokkie gemaak , skoolgaantyd en sommer net lief vd lewe!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja absoluut

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie is my toekoms van Films maak.Ek kan nie wag om my lewe in prentjies n werlikheid te maak nie! Die Roos verteenwoordig die rose by my skool wat elke dag selfs n af dag mooi gemaak het. Die fyn werk van my bostuk verteenwoordig die mooi geheim van detail in drama en kuns.. Die perels ,my ander ouma sn en die handskoene het ek in Parys (Vrystaat lol) in antieke winkels uitgesnuffel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die romantiek van die wye romp, met die diepte wat die fluweel en die in your face fluweelroos en die speelse golwing van die materiaal maak my nogsteeds opgewonde!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media