Mieke Ferber
Hoërskool Hugenote
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hugenote
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het by Dazelle aan gekom met die idee van n eenvoudige, donker groen, satyn rok. Ek het n paar "plain" groen rokke aan gepas en was tevrede maar toe Dazelle vir my die materiaal van die romp om my sit was ek in ekstase! Ek het dadelik besluit dat daardie materiaal deel van my matriekafskeid rok sal wees. Ek het net daar verlief geraak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die romp materiaal en die gevoel van die korset en hoe mooi dit my laat voel het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03