Mickayla van der Merwe

Mickayla van der Merwe Mickayla van der Merwe Mickayla van der Merwe

Ouderdom

17

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Garsfontein, Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

As kind het ek altyd die mooi rokke en style van my gunsteling Disney prinsesse bewonder. Dit is dus nie skokkend dat my rok geïnspireer is deur Belle en Rapunzel nie. Almal ken my as iemand wat altyd baie kleurvol en vrolik is - so natuurlik moes my rok ook by hierdie beeld pas. Die rok sou nie myne wees as dit nie in my gunsteling kleur was nie - geel 💛.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media