Mickayla Ehlers

Dr EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok keuse was om iets te dra wat nie alledaags is nie.Ek was vreeslik mal oor die styl,die rose gold kleur en al die bling.Ek het na iets gesoek wat elegant is en tog die skoonheid van vrou wees ook uitbeeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja by Riverside Country Estate

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Soos enige ander meisie droom ons nog altyd om op ons matriekafskeid soos 'n prinses te voel en te lyk,en dit was my inspirasie om alles waarvan ek nog altyd gedroom het in hierdie rok uit te beeld.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Om saam Lizaan Zondagh Couture te werk want soveel tyd en liefde het in hierdie rok gegaan, en die eind resultaat het my asem weggeslaan.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media