Michelle van den Berg

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerpkeuse van my rok moes sagte lyne , slank, elegant en stylvol wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Transvalia

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie in mode tydskrifte gekry. Dit was baie moeilik om 'n keuse te kon maak want al die modelle het so mooi in elke rok gelyk. Daar was 3 rokke wat my aandag getrek het en die kleur van almal was wit en grys. Dit is 'n kleur wat min mense kan dra en die kleur het by my vel gepas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek en my matriekafskeidrok was een en dit het gevoel of ek op wolke sweef. My rok het baie lekker gepas en ek het nie warm gekry nie. My ontwerper het presies geweet hoe my rok moet pas. My rok het my baie mooi laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media