Michelle Meyering

Hoërskool Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se ontwerp was vir my belangrik om gemaklik te wees sodat ek so lank as moontlik daarin kon wees op my spesiale aand. Ek wou 'n tydlose ontwerp kies en natuurlik vleiend.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brackenfell

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het lankal inspirasie begin soek op Pinterest maar soos tyd aangegaan het en ons verder met die maak proses aangegaan het, het ek klein goedjies verander na my eie smaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gleuf en die sleep was my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media