Michelle Hattingh

Wesvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Kobus Rautenbach is n bekende rok ontwerper en het my droom rok laat waar word. My rok is n emerald groen rok wat van kan gemaak is met n stywe kort rokkie onder hom. Die rok het n mou aan die regter kant gehaat en n slit aan die linker kant dit het n extra stuk kant gehaat wat aan gewerk was wat hom net meer laag uit staan het. My rok het was afgewerk deur kristalle wat van die nou af loop na die slit toe en as ook van die arm af. Aan die agter kant wat daar emerald groen satyn knoppies so ook op die mou aan die regter kant, hy het ook n sleep aan die agter kant wat hom net meer elegant laat lyk het

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was n rok wat ek in 2020 gesien het wat n mens kon deur Sien met n kort rokkie onder aan wat n lae V-nek lyn gehaat het. Kobus het my gehelp om n paar goed te verander om by die spontane rok uit te kom. My ma het gewonder of ek die regte keuses maak maar toe sy die eint profil sien was sy verbaas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die mou en die kleur van my rok want ek is iemand wat baie daarvan hou om vol uit te gaan en die kleur is my gunsteling kleur want dit laat my oe net meer uitstaan

Datum van matriekafskeid?

2023-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media