Michelle Ferreira
Ouderdom
18
Tuisdorp
Alberton
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Marais Viljoen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor die see en wou dit in my rok vasvang. Die blou kleur en golfpatrone herinner aan die oseaan, en die glinsterende detail aan maanlig op die water. Ek wou iets hê wat elegant is, maar steeds jonk en speels voel.
