Michelle du toit

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

my rok is n moderne vintage tiepe rok wat se styl weer stadig maar seker besig is om in die mode te raak ek wou met n ligte blush pienk gegaan het want dis my gunsteling kleur en ek het met n enjel lengte rok gegaan in plaas van die tradisionele vloer lengte rok ek wou ook n korset top met n wye romp gehad het

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Eldoraigne en Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Uniekheid was my grootste inspirasie tydens die brainstorm en ontwerp van n matriekafskeid rok ek het baie tyd op Pinterest spandeer en ek het toe uiteindelik op sulke pragtige pienk rok afgekom en ek het geweet die rok wat ek wou hê die oom wat my rok gemaak het, het n fantastiese werk gedoen en hy het sulke mooi materiaal gekry wat selfs mooier as die inspirasie foto se materiaal was ek hoop met my rok kan ek ander meisies se rokke hopelik inspireer

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

ek is mal oor my rok se romp die klomp laë mesh materiaal en die kleur dit was net perfek en ook natuurlik as ek in my rok gedraai het , het die rok n disney prinses oomblik gegee

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media