Miché Molter
Hoërskool Eric Louw
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Geseënd
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie agter my matriekafskeidrok is:
Elegansie wat nooit vervaag nie. Die oomblik toe ek die goue kleur sien, het ek geweet, dít is my kleur. Dit was n gewaagde keuse, buite my gemaksone, maar tog presies wat my persoonlikheid weerspieël. Ek het verskeie inspirasies saamgevat en my eie visie daaruit gevorm, totdat die rok uiteindelik gemaak is, uniek, elegant en wie ek werklik is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok beteken vir my baie meer as net 'n stuk materiaal, dit is 'n simbool van my persoonlikheid, my sty! en my drome. Dit verteenwoordig die harde werk, die
herinneringe en die spesiale oomblikke van my matriekjaar. Dit is iets wat met toewyding gemaak is, iets waarin jy ek mooi, selfversekerd en besonders voel. My rok is ook 'n manier om my unieke identiteit uit te druk en om hierdie mylpaal in my lewe te vier. Dit dra die emosie, die stylvolheid en die herinnering van 'n onvergeetlike dag.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01