Michayla Partridge

Vereeniging Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n kombinasie tussen my eie weergawe wat ek geteken het en n foto op Instagram, dit is gemaak deur Sheer Elagance in Vereeniging.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was ons huidige Mej SA, haar rok was so mooi in rooi. En ek hou van kleins af van rooi.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok, alles kom net bymekaar, die rok en sleep.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media