Michante de Lange

Michante de Lange Michante de Lange Michante de Lange

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd lief vir die idee van ’n sprokieswêreld, en ek wou hê my matriekafskeidrok moes my ’n bietjie daaraan herinner. Die sagte blou kleur, blommetjies en glinsterende detail het my laat dink aan ’n sprokie waaroor ’n mens as klein dogtertjie droom. Ek wou soos ’n prinses voel, maar steeds hê die rok moet my eie persoonlikheid weerspieël.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media