Michani Viljoen

Hoërskool Pretoria Noord

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp en gemaak deur Mina Joubert. Die rok is 'n kombinasie van idees,sy my droom rok 'n werklikheid gemaak het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Pretoria Noord

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elegant, stylvol met 'n ietsie anders, unike, wat my persoonlikheid komplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lig pers blommetjies gedeelte wat aanknip. Dit het die rok verdeel in twee verskillende style. 'n Elegante noupassende donkerpers rok en kombinasie van pers rok met vloeiend romp.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media