Michaela Reese Van Tonder

Die Hoërskool Wonderboom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n vlooiende bottelgroen rok met n blink materiaal met klein handgemaakte blommetjies met kralletjies reg rondom die corset. Agter het die rok ingerygde linte wat die rok mooi agter maak. Die onderkant van my rok is satyn materiaal wat agter lank uitstrek met n slit aan die voorkant van die rok waar my linkerbeen uitgesteek was. Die blink materiaal moue van my rok wat ek op en af kon haal het my rok baie mooier gemaak en hom laat uit staan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir die matriek afskeid rok was baie sterk want ek wou eintlik n swart corset blink rok gehad het vir matriek afskeid maar eendag toe sien ek twee rokke wat ek baie van gehou het so toe besluit ek dat ek gaan die twee rokke kombineer as een wat gemaak het dat die rok my droom rok is. Ek het soos n prinsess gevoel in die rok en dit is presies wat ek wou gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriek afskeid rok moet definitief die vlooiende satyn onderkant wees van die rok omdat ek net heeltyd daarvan gehou het om in die rondte te draai.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media