Michaela Nel

Hoerskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gesoek na 'n rok wat my persoonlikheid verteenwoordig. Ek is 'n uitgaande persoon, vriendelik en hou van kleurvolle goed en ek hou ook van vroulike goed wat blink. Ek dink hierdie rok pas by my en my persoonlikheid goed. Die tema vir my rok is "Pink & Bling"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Monument

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die vrouens in ons familie het almal borrelende persoonlikhede en ons hou van helder kleure en lekker lag. Ek voel hierdie rok wys my sagte en vrolike geaardtheid maar, ook my spelerige kant.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lewendige kleur wat uitgestaan ​​het en hoe ek voel wanneer ek dit aantrek.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media