michaela mc gregor
Hoërskool Delmas
Tuisdorp
Delmas
Skool
Hoërskool Delmas
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Carike Nel
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
ek was op soek na iets tydloos, n sprokies verhaal rok wat ek nog altyd oor gedroom het van dat ek n klein meisie was en kyk na almal se mooi matriek afskeid rokke
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
my rok stem ooreen met my persoonlikheid eligant en simpel maar ook genieg op sy eie
Hoogtepunt van die matriekafskeid
my pragtige rok en om net soos n prinses te kon voel
Planne vir na matriek
Ek gaan na metriek universiteit toe en verder volwasse word en my lewe vol uit lewe
Gunsteling woord in Afrikaans
fenominaal
Datum van matriekafskeid
2025-10-17