Michaela Adams

Hoër Volkskool Potchefstroom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Jolache Couture. Die kleur van die rok is lilac met n elegante en klassieke styl, maar met n unique patroon. Dit het n lae v-halslyn en moue bedek met borduurwerkte blommetjies wat tot in die rok se bo kant in vloei

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was opsoek na n rok wat my as mens maar ook my persoonlikheid Baie mooi uit beeld, daarom Pas die sagte suiwer lilac kleur en die lae v-halslyn met blommetjies Baie mooi Natuurlik sien ek myself as n princess, nie net omdat my pa my dit noem nie, maar omdat ek n kind van die allerhoogste en dus was dit belangrik Vir my om Soos die princess Wie ek is aan te kon voel en lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sal dit verkeerd wees as ek se alles van die rok is my gunsteling, want ek voel daar kon nie n deel weg gelaat word nie anders sou dit onvolledig wees, van die tiara na die einste krul in my hare, van die blommetjies na die fyn sprankel in die rok dit was presies waarna ek op soek was. Besonders en uniek

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media