Micayla Nel

Die Hoërskool Wagpos

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vloeiend en elegant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was my persoonlikheid.Ek is ń baie avontuurlustige dame wat hou van die natuur.Daarom die keuse van blomme en skoenlappers in die ontwerp van my rok weerspieël die vrye mensie wat ek is.Die kleur van my rok is turqois en dit herinner my aan die see.My persoonlikheid is glinsterend net soos die kleur goud.p

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier wat my rok sweef deur die lug elke keer as ek in die rondte draai.Ek het nie net gevoel soos ń prinses nie maar vir die dag was ek ń prinses.Ek het gemaklik gevoel in my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media