Micaila Grobler

Hoerskool Alberton

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nie 'n regaf rok he nie. Ek wou 'n rok he wat aandag gaan trek. Die onderste gedeelte van die rok moes vloeiend wees waar die boonste gedeelte van die rok 'n eie ontwerp was.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie van die rok se kleur kom van my ma se kar kleur wat ook oranje is

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste gedeelte van die rok maar ook die kleur van die rok aan die onderkant.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media