Micaela Boshoff

Hoërskool Piet Potgieter

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om iets te dra wat elegant maar steeds uniek is — iets wat my persoonlikheid weerspieël. Ek wou hê die rok moes klassiek wees met ‘n moderne twist, so ek het inspirasie gekry van Pinterest en van rooi tapyt style wat eenvoudig maar opvallend is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was beslis die detail – die manier hoe dit perfek gepas het en my laat voel het soos ‘n prinses. Ek het ook baie gehou van die kleur en die manier waarop die materiaal in die lig geskyn het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media