Mianca Coetzer
Hts Witbank
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het die mooiste rok gesien en ek het net geweet — ek moet hom in rooi hê!
Ek is verlief op die valletjies en die fyn kant-detail.
Hierdie rok is spesiaal vir my gemaak deur Jacqueline’s Bridal Studio.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur en die kant
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02