Mianca Bulcke

Hoërskool Melkbosstrand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is 'n alledaagse jeans en tekkies meisie, daarom moes my rok gemaklik maar steeds stylvol en elegant wees. Die gedagte agter die ontwerpkeuse was nie noodwendig om uit te staan nie maar om my in geheel te komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het reeds in 2020 'n rowwe idee gehad van hoe my rok eendag moet lyk. Die vloeiende beweging van satyn op 'n model het my by gebly en van daar het my droom rok 'n realiteit geword.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar was twee dele. Die gedetaileerde bostuk met kant wat af vloei na my romp, asook my gunsteling kleur wat my donker gelaatstrekke laat uitstaan het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media