Mialé Bindemann

Mialé Bindemann Mialé Bindemann Mialé Bindemann

Ouderdom

18

Tuisdorp

Wellington

Skool en dorp/stad van skool

Hugenote Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My grootste inspirasie is die sê-ding in ons huis wat my ma al van kleins af vir ons leer :”Ons BLOM waar ons geplant is.” My ma herinner my dat waar Jesus ons plaas ,daar sal ons rondom dinge werk. En al wil die wêreld ons laat glo dat ons “groter” moet wees om ‘n merk te maak ,glo ons daaraan dat ons kan wees wie ons is, in die simpel dinge van die lewe geluk vind soos om in ‘n goedkoop koerantpapier rok te BLOM waar ons geplant is en dus ons merk só los.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media