Miah Prinsloo

Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is nog altyd lief vir 'n klassieke swart rok. Ek wou elegant lyk, maar nog steeds uitstaan. Hierdie swart satyn rok het my laat voel soos 'n filmster van ouds!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie van die "old-money, early-Hollywood look". Hierdie swart satyn rok het vir my laat voel soos 'n klassieke Hollywood filmster.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang, swaar, swart satyn en die lae oop rug, met die 'cut-outs'. Die rok het my soos 'n handskoen gepas en het baie gemaklik gesit.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media