Mia vos

Stellenberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My inspirasie het begin by my ma se trourok. Ek dit een aand aangepas vir die grap..en toe word die grap n realiteit. Ons het materiaal gaan soek en kleur wat ek van hou en my ma se trourok net so gevat na n ontwerper wat voorheen al vir ons klere gemaak het. Dit was baie spesiaal v my om te weet die rok is meer as net n gewone rok maar memories vir my ma. Alle oe was op my want niemand het naastenby dieselfde rok as ek gehad nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Stellenberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma se trourok wat presies selfde gelyk het net ander kleur.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bolyf gedeelte van die rok wat detail gehad het wat die rok mooi afgerond het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media