Mia Van Zyl
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was beslis nie ‘n maklike projek nie! Dankie Henja Schaap! Roosgoud is my gunstelIng kleur. Die lap het die mooiste detail, nie te veel nie – eerder understated….. (die lapaankoop is ook ‘n lekker storie om te vertel). Elke stekie van die rok is met die hand gewerk.
Die kristalle, ryk kleur en “net” kombinasie saam met die materiaal se detail – som my perfek op. Sag, sterk, verrassend en so bietjie bling