Mia Van Niekerk
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets gekry het wat anders is as vorige jare se rokke
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker die verskeie besonderhede op die toppie van die rok wat uitgestaan het
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03