Mia van der Laan

Mia van der Laan Mia van der Laan Mia van der Laan

Ouderdom

18

Tuisdorp

Robertson

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Robertson, Robertson

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ma se matriekafskeidrok was my inspirasie. Sy het ń blomme rok gehad en dis toe ek weet myne moet ook eendag blomme op hê. My tannie het die prentjie van die rok gestuur en dis toe ek weet die is my rok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media