Mia Rabie

Helpmekaar Kollege

Ouderdom

18

Skool

Helpmekaar Kollege

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

By 39 Dresses

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het in graad nege op pinterest die snit van die rok gesien en toe word ek verlief, en toe ons lap gesoek het en ek sien hierdie einste lap toe word ek nog meer verlief.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit beteken dat die hoofstuk van my lewe nou op n afsluiting kom en dat ‘n hele nuwe hoofstuk gaan begin.

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media