Mia Myburgh
Ouderdom
18
Tuisdorp
Volksrust
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Volksrust
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ons gaan al vir die afgelope 10 jaar elke jaar Mosselbaai toe vir Desember vakansie. Die see het ’n spesiale plek in my hart gevind. Die see blou kleur van die rok herinner my aan die mooi see en al die kosbare herinneringe wat ons daar gemaak het deur die jare.
