Mia Mengel

Mia Mengel Mia Mengel Mia Mengel

Ouderdom

18

Tuisdorp

George

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Outeniqua, George

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Jý moet die rok dra en nie die rok, nie vir jóú nie.
Die rok moet spreek van eenvoud en tog, elegansie
Dit moet bydra tot jou karakter en persoonlikheid, ń ontwerp waarin jy tuis voel, gelukkig en gemaklik in voel
ń Vrou dra tog eintlik slegs twee maal in haar lewe ń rok - tydens jou matriekafskeid en die dag wat jy “ja” sê voor die kansel.
Hierdie rok het ál die boksies geklik!
Ek het soos ń ware prinses gevoel in my koningsblou rok!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media