Mia Liebenberg

Waterkloof Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die Tiffany Blue rok wat deur Anel Botha Couture ontwerp en gemaak is, is stylvol maar ook 'messy'. Die rok is baie girly en het sparkles oral op. Fyn diamant knopies is gebruik om die agterkant af te rond. Ek het diamant stud oorbelle gedra met 'n diamant halssnoer. Skoene van Dolce & Gabbana - Kim Kardashian sandale. Die rok het 'n lekker lang slee gehad vir die neem van die foto's, Anel het dit so ontwerp dat die slee optel en vasmaak aan die rok, wat die rok nog mooier en messy laat lyk het, en was dan maklik beweegbaar om te kan dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Waterkloof Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Demi-Leigh Tebow se mint rok wat deur Anel Botha Couture ontwerp en gemaak was, was my inspirasie vir my matriekafskeidrok. Ons het wel die kleur van mint verander na Tiffany Blue.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles - die sparkles en diamante's het die rok mooi afgerond - ek is absoluut mal oor my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media