Mia Le Roux Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Voluit Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Natuurlik en Boho Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Dit is n verlenging van my persoonlikheid, en spreek van natuurlikheid, vryheid en uniekheid. Datum van matriekafskeid? 2025-10-07