Mia Lategan
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Gimnasium Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok ontwerp wat my persoonlikheid en my as mens uitbeeld. Iets waarin ek gemaklik voel en nogsteeds myself kan wees.
