Mia Kleynhans
Paarl Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Wasbeer
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het aan my gunsteling "Game of Thrones" karakter gedink, Daenerys Targaryen. Ek het vir haar "vibe" gegaan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit beteken vir my redelik baie, want dit het my empowered laat voel
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03