Mia Heydenrych
Hoërmeisieskool Paarl
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërmeisieskool Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n sherri hill rok gesien op Pinterest en ek en my ondwerper vanaf Didi couture het saam besluit op die rok, materiaal, beading and kleur.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief die beading op die bodice en die afwerking van die rok. En hoe dit vloei as ek geloop of gedans het. Die rok het my laat goed voel oor myself.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26