My inspirasie was iets uniek, dramaties en iets wat my persoonlikheid uitbeeld.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Definitief die valle aan die onderkant van die rok. Dit het my laat voel asof ek nie net geloop het nie, maar gesweef het op die dansbaan. Dit het my elegant en soos 'n prinses laat voel.