Mia Delport

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Ouderdom

18

Skool

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het geweet toe ek my rok gekies het, dat ek iets wou dra wat aandag trek en myself uitbeeld. Ek het gegaan om rokke aan te pas by Tres Jolie Bridal in Pretoria, en het nie geweet wat om te verwag nie, maar toe ek hierdie rok aanpas het ek geweet dit is die een. Ek het werklik soos 'n prinses gevoel op my matriekafskeid en was verlief op elke detail : my rok, hare, juwele, skoene, grimering en metgesel x

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was iets uniek, dramaties en iets wat my persoonlikheid uitbeeld.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Definitief die valle aan die onderkant van die rok. Dit het my laat voel asof ek nie net geloop het nie, maar gesweef het op die dansbaan. Dit het my elegant en soos 'n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media