Mia Burger

Charlie Hofmeyr

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerp van my rok is natuurlik iets waaroor ek droom al van graad 8 af!! Natuurlik speel sosiale media n groot rol vir inspirasie, maar ek hou daarvan om my eie identiteit op n ontwerp te plaas. Terwyl ek en my ma die rok gemaak het, is daar definitief hier en daar iets verander. Visueel sien mens net die prentjie beter aan as op papier!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Charlie Hofmeyr

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie was altyd om anders te lyk en natuurlik ń rok wat by my persoonlikheid en lyf werk, dink dit is iets wat die grootste rol in my rok se styl speel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek en my ma het die rok in Julie maand begin! Ons 2 het die lap saam gaan kies, en was baie opgewonde oor die lap!! Dink die proses om saam die patroon te ontwerp, n voorbeeld te maak en natuurlik die vordering te sien na elke stukkie werk! Om dit saam met my ma te doen is baie spesiaal!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media