Mia Bowers

Hoerskool Vredendal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het iets gesoek wat sag soos my persoonlikheid is, maar wat ook uitstaan!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al in graad 8 begin soek en toe ek hierdie ontwerp sien ek toe geweet dit is my rok en boonste gedeelte Sal "sweetheart" vorm wees soos my gesig. Niks het intussen my aandag getrek om my van plan laat Verander nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die vloeiende gedeelte was my gunsreling! Ek het soos n prinses gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media