Merijke Brümmer

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Familie vriend het my rok ontwerp en is onlangs oorlede. Ek en sy seun wat mode-ontwerp swot wou graag sy droom en flambojante idees laat voortleef met my unieke, buitengewone matriekafskeidrok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, op 29September2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is 'n baie avontuurlustige persoon en wou 'n rok hê wat my buite my gemaksone sal plaas maar steeds by persoonlik sal uitbeeld en het toe vir Heinrich (dié familievriend) wat 'n "larger than life" persoonlikheid gehad het, gevra om vir my 'n rok te ontwerp wat eie in sy soort is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die kleurvolle romp met veelvuldige lae materiaal wat in unieke vorms gesny en gevou is.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media