Meriché Ferreira

Hoërskool Piet Potgieter

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Sagte pers Ombré "tool" materiaal. ñ Lang hoepel rok, lang moue met lig tot donker pers skakerings deur die hele rok. Fyn unieke sequence by bo-lyf aangewerk. Rok gemaak deur Erika Mengouchi in Polokwane.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Piet Potgieter

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om heeltemal iets ander te kon dra, en baie elegant te lyk soos die meisies uit die 1500s en 1600s. ñ Baie unieke ontwerp met paar van my eie idees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste elegante korset gedeelte wat met fyn sequence afgewerk is.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media