Meretia van Zyl

Hoërskool Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se ontwerpkeuse het n groot rol gespeel vir my omrede ek wou kon maklik beweeg in my rok vir die aand en myself geniet het. Ek het die kleur koningsblou (royal blue) gekies want dit stel n rustige skakering van blou voor en het die gevoel van kalemte vir my geskep. Ek het n gleuf in my rok gesit want dit het vir my meer elegant gevoel en ek kon makliker beweeg.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brackenfell

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om n mengsel van tydlose elegansie en moderne sofistikasie te skep. Ek het idees gaan kry op Pinterest en dan net n paar goedtjies gaan verander om dit meer my styl te maak. Koningsblou (royal blue) was nog altyd my eerste opsie toe ek die materiaal in die winkel sien het ek geweet dis die regte een vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek sal se my gunsteling deel van my rok was die gleuf.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media