Menanteau Beukes

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie sagte pienk rok met bypassende pienk vere stola ( "shawl") het n eenvoudige snit, met n spleet aan die voorkant en 'n sleep aan die agterkant wat saam met die vere 'my n stylvolle, elegante en romantiese element inbring vir n formele geleentheid

Skool se matriekafskeid bygewoon?

28 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was verlief op hierdie sagte pienk stylvolle rok van dag een af, die vere was vir my " woow" en dis presies waarna ek opsoek was vir my matriekafskeid. Die rok is ' n verlenging van my persoonlikheid en tesame met die pienk blomme handsakkie wat dit afgerond het was dit my droomrok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my matriekafskeidrok was beslis die sagte pienk en die vere. Ek het die hele aand soos 'n prinses gevoel en het die rok met baie selfvertroue gedra

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media